Die Boland-skaakliga het onlangs begin en die Hoër Jongenskool Paarl se eerste wedstryd was teen die Hoërskool Labori. HJS het al die wedstryde teen sy opponente gewen. Die eerste span het twee wedstryde met ’n telling van 6-0 gewen

HJS maak skoonskip in Boland-skaakliga

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article