Aangesien die Paarl-Vallei-Eisteddfod vanjaar weens Covid-19 virtueel plaasgevind het, het die Hoër Jongenskool Paarl (HJS) die inisiatief geneem om sy eie HJS-Eisteddfod met onafhanklike beoordelaars te reël om die seuns steeds die blootstelling aan ’n uitvoering voor ’n werklike (alhoewel klein) gehoor te bied. Die pryswenners is Jean Burger (beste koperblaser), Hugo de Waal (beste pianis), Charl Keet (beste solosanger), Nico Smit (beste dramavoordraer), Caleb Paulse (beste houtblaser), Jon Dorman (beste tromspeler) en Tristan Sassoli (beste kitaarspeler).
HJS hou sy eie Eisteddfod
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.