’n Fees van skoleatletiek het Dinsdag by Daljosafat-stadion in die Paarl plaasgevind toe van die topskole mekaar in die Prestige-atletiekbyeenkoms, die topskole-ateltiek-byeenkoms in die Wynlande, op die atletiekbaan uitgedaag het. Talle rekords het op die dag gespat en aan die einde van die dag is die Hoër Jongenskool Paarl en Hoër Meisieskool as kampioen vir 2022 verklaar. Die puntetellings was as volg: HJS/HMS 950
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.