Paarl-polisie benodig hulp van die publiek om hierdie Timberland-bergfiets op te spoor. Die fiets is op 31 Desember 2022 uit ’n woning in die Paarl gesteel. Enigiemand met inligting word versoek om die ondersoekbeampte, sersant Terence Sias, by 076 861 0591 te bel.


Het jy dié Timberland gesien?

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article