Die proporsionele raadslid Stephan Landsberg het vandeesweek ’n waarskuwing op die Wellington-aksiegroep (WAG) se Facebook-blad geplaas. Hy sê: “Wees maar versigtig naby Spruitrivier. Kyk uit vir mense wat daar in bome agter die Spar bly. Mense is besig om vir hulle ’n huis daar te bou. Die gevaar lê in die moontlikheid dat dié mense voertuie en mense uit die bome dophou en sodoende sagte teikens vir diefstal identifiseer.” Foto: WAG Facebook

Haweloses ‘hoog in die takke’

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article