Die skooljaar het reeds verlede week by die Hoër Jongenskool Paarl begin toe die HJS-krieketfees van 11 tot 14 Januarie by die Brugstraat-sportterrein gehou is. Hier het 28 beste krieketskole van oor die land heen teen mekaar gespeel, wat dit die grootste skole-krieketfees in die land maak. Op die foto is Boishaai se o.19 A-krieketspan.Foto: HJS

Grootste skole-krieketfees in die land

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article