Klein Nederburg Sekondêre Skool se drie beste matrikulante vir 2020 is (van links) Shannon Goldstein, Maxine Wentzel en Chanté van der Westhuizen. Mary Banda, die hoof, het hulle gelukgewens. Klein Nederburg het ’n slaagsyfer van 87% behaal.


Groot prestasie by Klein Nederburg

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article