Callan Samaai (links) en Lucca Jaggi-Wright, gr. 3-leerders aan die Laerskool Courtrai, het onlangs aan die eerste Kaapse Wynland-judo-opekompetisie in die Paarl deelgeneem. Callan het silwer vir beginners en in die ope-kategorie ontvang terwyl Lucca goud vir beginners en in die ope-kategorie ontvang het.


Groot gif in klein botteltjies

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article