Verskeie Girls’ High-leerders het verlede week by die gewilde Strooidak-Willison-mark handjie bygesit. Gr. 10-leerders het onder meer groente voorberei vir ds. Fanie Kriel se bekende potjiekos wat by die fees bedien is. Van links is Miché Waldeck, Anja Kruger, Karli Basson, Amy Liebenberg, Ruby Johnson en Hannah Holm.Foto: Lise Beyers


Groot geskillery alles behalwe ’n geskil

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article