Paarliete wat nou elders in die wêreld woon, verkondig steeds hul trots op hul land – veral nou tydens die Wêreldbekerrugby. Bo is ’n groep van hulle wat nou in onderskeidelik Amsterdam en Denemarke woon. Hulle het onlangs in Amsterdam byeengekom om na die wedstryd tussen die Bokke en Ierland te kyk. Van links is Johannes Swiegers, Karin Joubert (HMS La Rochelle), Mia Giardini (Joubert

Groen-en-goud-Paarliete pronk in die buiteland

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article