Die Paarlse oud-Mej. Suid- Afrika, dr. Tamaryn Green, het Maandag (19 Augustus) haar 30ste verjaarsdag gevier en ook die nuus bekend gemaak dat sy swanger is. Green en haar man, Zesimdumise (Ze) Ndwandwe Nxumalo, is opgewonde oor die koms van hul eersteling.


Die Paarlse oud-Mej. Suid- Afrika, dr. Tamaryn Green, het Maandag (19 Augustus) haar 30ste verjaarsdag gevier en ook die nuus bekend gemaak dat sy swanger is.

Green en haar man, Zesimdumise (Ze) Ndwandwe Nxumalo, is opgewonde oor die koms van hul eersteling.

Sy is destyds gekroon as Mej. Suid-Afrika 2018 en ook as die naaswenner van Mej. Heelal 2022.

Die egpaar het die aankondiging op die sosialemediaplatform Instagram gemaak.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article