Laerskool Paarl Gimnasium se graad 6-span was die wenners by Laerskool Courtrai se jaarlikse algemenekennisvasvra. Van links is Phillip du Preez, Hanco Botha, Liam Vögel en Derrick van Antwerpen by hul beker as wenprys.


Gr. 6’e is die vasvra-kampioene

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article