Die Paarl-Wes-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) nooi inwoners en sakelui in die omgewing na ’n vergadering wat Dinsdag (22 November) om 18:30 gehou sal word.
Die vergadering sal in die Laerskool WA Joubert-saal (ingang in Sterlingstraat) gehou word waar misdaadterugvoer deur die Paarl-polisie en buurtwag-inligting beskikbaar gestel sal word.
Bespreek asseblief u bywoning per e-pos by paarlwestcpf@lantic.net of skakel kapt. Louise du Plessis by 082 850 9614 vir navrae.. The Paarl West Community Policing Forum hereby invites residents and business owners of Paarl West to attend a public meeting to be held on Tuesday 22 November at 18:30. The meeting will be held at WA Joubert Primary School Hall (entrance in Sterling street) where crime feedback will be provided by Paarl police and neighbourhood watch information will be made available. Please reserve your attendance via e-mail to paarlwestcpf@lantic.net or contact Captain Louise du Plessis on 082 850 9614.


