Drie eerstespan-tennissterre van Hoërskool Gimnasium Paarl, wat aan die Interprovinsiale tennistoernooi deelgeneem het, het al drie met ’n goue medalje weggestap. Van links is Wilmien Vos, Paul-Daniel Meyer en Eriné Lategan.


Goue medaljes vir tennissterre

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article