Jamie Kock (gr. 7) van die Laerskool Courtrai het onlangs aan die nasionale karatekampioenskap in Durban deelgeneem en ’n goue medalje in Kumite verwerf. Hy is opgeneem in die oefen­groep waaruit die nasionale span vir deelname aan die Statebondspele gekies gaan word.


Goue medalje vir Jamie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article