Dié atlete van William Lloyd Primêr het op 24 Februarie aan die Boland- kampioenskap deelgeneem. Almal het medaljes ontvang in hul verskillende items: Die seuns o.7-aflos-, meisies o.10-aflos- en meisies o.11-aflosspanne het almal goue medaljes gewen.
Credit: SYSTEM
Goud net waar jy kyk
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.