Laerskool Paarl Gimnasium se interne redenaarskompetisie is Maandag 2 Maart aangebied. Die gr.6- en gr.7-leerders moes elkeen ’n onvoorbereide, sowel as ’n voorbereide, toespraak lewer. Die leerders het hulle uitstekend van hul taak gekwyt en die gehoor van hul standpunte en redenasies oortuig. Agter is die beoordelaars Marelize Meintjies, Suzan Wust en Mia du Preez. Voor is Karli van Deventer (derde), Ellabelle Buys (eerste), Paul Loubser (tweede) en Kehara Human (vierde).
Gladdebekkies
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.