Die polisie se eenheid teen gesinsgeweld, kindermishandeling en seksuele misdrywe (GKS) in die Paarl het as deel van Kinderbeskermingsweek die Paarl-dienssentrum besoek en ’n praatjie gelewer. Kapt. Karin Prins, kapt. Moira Goosen en kapt. Felicia de Jongh het verskeie onderwerpe bespreek oor kinderregte, beskerming van kinders en die waarde van bejaardes. Die praatjie is in die Straus-saal aangebied.Foto: Ernest Kilowan


GKS gesels oor kinderregte

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article