Groot opgewondenheid het Vrydag op die skoolterrein van die Hoër Meisieskool Paarl geheers in afwagting op die matriekklas van 2022 se punte. Die leerders het rede gehad om breed te glimlag met die skool se slaagsyfer weer op 100%, met 99,4%-universiteitstoelating. Dit is Girls’ High se 35ste agtereenvolgende jaar dat 100% van hul matrieks slaag. Bo is van die trotse meisies – van links: Michelle Potgieter, Abigail le Roux, Esme Young, Zani van Zyl en Corinne de Vries. Foto: Lise Beyers
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.