Hoërskool Gimnasium Paarl se seunshokkie-eerstespan het aan die Cape Town International Festival deelgeneem. Die seuns het vyfde geëindig. Ian Naude is aangewys as afrigter van die toernooi.

Credit: SYSTEM

Gimnasium se seunshokkiespelers presteer

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article