Paarl se splinternuwe fiks- en gesondheidsgimnasium, Fitness Fuzion, het vandeesweek die wenners van sy kompetisie aangekondig. Dié kompetisie is in samewerking met Paarl Post gehou. Drie wenners het elk ’n Ultimate-lidmaatskap van drie maande by Fitness Fuzion gewen. Angela Darlew, Weedaat du Plessis en Zetske Swart is opgewonde oor hul prys. By hulle is die eienaar van Fuzion Fitness, Kevin Oliver.Foto: Lise Beyers