Amoné Wessels, ’n gr. R-leerder aan die Laerskool WA Joubert, het die afgelope naweek ’n eerste plek by die SA artistiese gimnastiek-kampioenskap by Universiteit van Kaapstad gewen. Sy is ook as Suid-Afrikaanse kampioen vir vlak 5 aangewys.Foto:
Gimnas nou kampioen
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.