Atlete van die Laerskool Paarl Gimnasium gaan die naweek die Boland by die Highgate Interprovinsiale-tweekamp-byeenkoms in Oudtshoorn verteenwoordig. Gimnasium gaan na hierdie byeenkoms as voormalige wenner van die landwye skolekompetisie en hoop om sy titel suksesvol te gaan verdedig. Agter is Christiaan Stander (o.11), D’niel Conradie (o.11) en Eben Cilliers (o.13). In die derde ry staan Nathan van Litsenborgh (o.13), Michaela van der Merwe (o.11), John-Henry Thiart (o.13), Anmi Slabbert (o.15), Gerhard Brand (o.11) en Noa Rossouw (o.11). In die tweede ry staan Georgia Sabbagha (o.11), Sion van Wyk (o.11), Amie Doyer (o.11), Matthys Potgieter (o.11) en Ankia Human (o.13). Voor is Jordaan Stemmet (o.8), Milan Ferreira (o.8), Luc Slabbert (o.8), Lukah van Wyk (o.8), Christiaan Pretorius (o.11), Mieke Burger (o.9) en Jurie Human (o.11). Afwesig: Thomas van der Merwe (o.15), Tiaan Wagener (o.11) en Jan-Dawid Kirsten (o.13).
Gimmies verdedig tweekamp-titel
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.