Dr. Gillian Arendse het onlangs as fasiliteerder by die Laerskool Paarl Gimnasium se kwartaallikse graad 7-opleiding opgetree. Hy het die Gimmies vir die duur van die opleiding aan sy voete gehad. Wat ’n belewenis!
Gimmies dol oor wetenskapspreker
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.