Die Hoërskool Gimnasium het Vrydag geskiedenis gemaak toe sy eerste hokkiespan Paul Roos met 4-1 verslaan het. Die trotse span is voor Roché Loubser, Louis du Piesanie, Carlon Mentoor, Pieter Laubscher, LD Nel, Balthazar Kloppers en Werner Brand. Agter is Shaun Wolmarans, Theo Odendaal, Willem Matthee, Jacques Grobler (afrigter), Jacques Botha, Liam Buys (kaptein) en Tiaan Lotz.

Credit: SYSTEM

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article