Die Hoërskool Paarl Gimnasium se eerste meisies-muurbalspan het die afgelope naweek teen verskeie muurbalspanne in die Topskole-toernooi gespeel – onder meer teen Westerford, Eunice en St. Anne’s Diocesan College – en al hul wedstryde gewen. Hulle was algeheel vyfde in die land ná taai wedstryde teen Midstream en Epworth. Die span is, agter van links: Chloë Stander, Anél Marais en Carina van Wyk. Voor: Alynah Nortjie, Lia Viljoen en Marlene van Wyk. Foto:
Gim-muurbal van die beste
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.