Die Wielie Walie-kleuterskool het in Februarie sy eerste gholfdag met groot sukses aangebied. Byeen in die klubhuis is van links Ilde Meter (organiseerder) en Inah Luiters (skoolhoof van Wielie Walie), en heel regs Anieka Malherbe (voorsitter ACVV Paarlvallei), saam met van die gholfspelers wat die dag terdeë geniet het.

Credit: Lise Beyers

Gholfdag vir Wielie Walie-kleuterskool

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article