There were loads of excitement on the first day of school at La Rochelle Girls’ Primary. Here are Luna Swarts, Eleanor Ras, Micah Davids and Yeva Kirsten, who started Grade R.

Liezl Davids

Gr. R en 1-leerders het op Woensdag 18 Januarie hul skoolloopbaan by plaaslike laerskole begin. Groot opgewondenheid het onder die nuwe graadeentjies geheers, party was ’n bietjie senuweeagtig, maar min het ’n traan of twee weggepink.

The Grade 1 learners of La Rochelle Girls’ Primary were excited about starting the school year.

Leo Jacobs and Zwelami Ncopo started Grade R at Paarl Boys’ Primary School yesterday.
Cooper Stemmet was baie opgewonde om sy gr.?1-jaar

Cooper Stemmet was baie opgewonde om sy gr.1-jaar by Paarl Primêre Seunskool te begin.

Dié twee graadeentjies van Ebenezer Primêr, Caira-Leigh Barends en Hiranyah Jacobs, was in hul noppies om hul skoolloopbaan te begin. Foto: Chantélle Hartebeest
Courtney Conradie, wat in gr.?1 by Ebenezer Primêr

Courtney Conradie, wat in gr.1 by Ebenezer Primêr ingeval het, het sommer op die eerste skooldag reeds lekker ingekleur. Foto: Chantélle Hartebeest
Mihad Matthee, wat in gr.?1 by Ebenezer Primêr beg

Mihad Matthee, wat in gr.1 by Ebenezer Primêr begin het, was gister ’n bietjie emosioneel op die eerste dag by die skool. Sy ouers, Salwah en Tawfeeq Matthee, was by om hom te troos. Foto: Chantélle Hartebeest
Leerders van die Laerskool Hugo Rust was opgewonde

Leerders van die Laerskool Hugo Rust was opgewonde om weer terug te wees by die skool. Agter staan Luka Klue (gr.3) en Petrus Klue (gr.5). Voor is Zita Klue, wat vanjaar in gr. R begin het.
Thandi en Albertus Buckle sr. het gisteroggend hul

Thandi en Albertus Buckle sr. het gisteroggend hul drie kinders met trots by die Laerskool Hugo Rust in Wellington afgesien. Elri Buckle (gr.4), Danieke Buckle (gr.1) en Albertus Buckle (gr.6) sien almal uit na die skooljaar wat voorlê.
Nika Marais en AJ Burger het by die Hugenote Laers

Nika Marais en AJ Burger het by die Hugenote Laerskool vir hul eerste skooljaar in gr.1 ingeval.
Conrad Poole, die burgemeester van Drakenstein, tr

Conrad Poole, die burgemeester van Drakenstein, troos Joswin Snyman (gr.1) van Amstelhof Primêr op sy eerste skooldag. Foto: Ernest Kilowan
Daar was geen keer aan Eli Kilowan se trane toe hy

Daar was geen keer aan Eli Kilowan se trane toe hy gister gr.1 by Amstelhof Primêr begin het nie. Foto: Ernest Kilowan

Like ducks in a row in Ms Stemela’s class, Mbekweni Primary’s Grade 1A learners eagerly raised their hands when Paarl Post asked their first question: “Who is excited for school?”

Little Amila Ntsabo (7) smiles gingerly at his mother Nandipa’s side, giving one last hug before proceeding to his Grade 1 class. “I am very happy to be at school,” he said.
Wellington Primer

Wellington Primêr se gr.R-leerders is gereed vir 2023! Links is mamma Melvina en Mason Brandt. Mason sê hy kan eenvoudig “nie wag om met my nuwe maatjies te speel nie”.

Die eerste dag van skool is nie altyd vir almal so ’n vrolike affêre nie. Mishey Hendricks sê sy is “baie hartseer” en wil nie hê haar mamma, Mishaan, moet haar by die skool los nie.
Wellington Primer

Ivah Hendricks se mamma, Diane, het seker gemaak haar oulike dogtertjie is pynlik netjies en het haar fraai vlegsels vir haar eerste dag in gr.R by Wellington Primêr met geel en groen linte gebind.
Bashir Liebenberg (gr.1) van Laerskool Slot van d

Bashir Liebenberg (gr.1) van Laerskool Slot van die Paarl het uitgesien na sy eerste dag op skool.
Madeleine Janse van Rensburg (gr.?1) van die Laers

Madeleine Janse van Rensburg (gr.1) van die Laerskool Slot van die Paarl was baie opgewonde op haar eerste skooldag.
Shan-Mari Kriel (gr.1) van Laerskool Slot van die

Shan-Mari Kriel (gr.1) van Laerskool Slot van die Paarl is gereed vir skool.
Stian Basson het ook graad 1 begin by Laerskool Sl

Stian Basson het ook graad 1 begin by Laerskool Slot van die Paarl.
Klein Clarabelle Hamer (6) begin vanjaar die eerst

Klein Clarabelle Hamer (6) begin vanjaar die eerste amptelike dag van haar skoolloopbaan in gr.1 by die Laerskool Paarl Gimnasium. Haar boetie Hugo (5) begin in gr.R. Hul trotse ouers, Cara en Martin, het die twee weggesien.
Juffrou Francisca Geneke van Amstelhof Primêr troo

Juffrou Francisca Geneke van Amstelhof Primêr troos hier van die nuwe leerders.
Zander de Bruin (graad 1) van Laerskool Slot van d

Zander de Bruin (graad 1) van Laerskool Slot van die Paarl kon sy opgewondenheid nie keer nie.
Die nuwe graadeentjies van die Hoër Meisieskool Pa

Die nuwe graadeentjies van die Hoër Meisieskool Paarl word Woensdag deur gr.7-leerders op die eerste nuwe skooldag van 2023 begelei. By hulle is juffrou Karen de Villiers.
These two Grade 1 learners, Kungawo Ndyebo and Bla

These two Grade 1 learners, Kungawo Ndyebo and Blake van der Sluijs, from Simond Private School, are excited to have started their school career last week (11 January).
Mila Simpson and Leyla Sequeira started Grade?1 at

Mila Simpson and Leyla Sequeira started Grade 1 at Wellington Preparatory School and College last week (11 January). They are ready and excited to learn every day.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article