Baie geluk aan die Hoërskool Gimnasium Paarl se o.19A-netbalspan, wat ’n algehele tweede plek by die Suid-Afrikaanse Netbalkampioenskap behaal het. Hulle het in die eindronde 25-18 teen Affies verloor. Die skool is baie trots op hulle! Die uitslae was soos volg: Despatch 34-9 (wen), Simpapa 59-1 (wen), Sentraal 21-17 (wen), Phahama 44-3 (wen), Framesby 33-15 (Top-16 Credit: SYSTEM

Geluk aan Gim se netbalspan!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article