Hoër Jongenskool Paarl se Mnr. Style-geleentheid het verlede Woensdagaand (4 Mei) plaasgevind. Tydens dié geleentheid is nege finaliste op die verhoog gesien waartydens hulle die Boishaai-waardes prakties aan die gehoor voorgestel het. Hulle het ook in ontwerpte swembroeke poseer. Van links is Erwin Meyer (1ste prins), Robert-John du Preez (Mnr. Style) en Deon du Plessis (2de prins). Foto: EJ Langner


You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article