Johan de Jonge, ’n leerder aan Laerskool Hugo Rust (o.11), is gekies vir die Boland se binnenshuise hokkiespan (PSI Foxes). Johan gaan gedurende die Desember-vakansie aan die nasionale toernooi in Kaapstad deelneem.


Gekies vir hokkiespan

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article