Winlicia Arries, ’n gr. 12-leerder aan die Hoërskool Noorder- Paarl, is gekies as lid van die Boland- o.18 meisies-rugbyspan, wat van 1 tot 4 Julie aan ’n rugbytoernooi by die Hoër Meisieskool Jeppe in Gauteng sal deelneem. Die skool is baie trots op Winlicia en wens haar alle sterkte toe. Saam met haar op die foto is die skool se rugbysameroeper, Marvin Arendse.


Gekies om rugby vir meisies te speel

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article