Die Raad van trustees van die Hugenote Gedenkskool het onlangs hul 19de Marie Luttig-gedenklesing aangebied. Johan Badenhorst, vervaardiger en aanbieder van Voetspore op SABC2, was die gasspreker. Die lesing het gehandel oor Badenhorst se interessante ontmoetings met Suid-Afrikaners in verskeie lande. By die lesing is van links dr. Carel Stander, Ritz de la Bat, Hybré van Niekerk, Johan Badenhorst, dr. Annemarie van Zyl en Johan du Plessis. Foto: Leánne Stander Photo-Marketer


Gedenkskool-lesing lok talle

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article