Gabriella Mouton van die Laerskool Noord-Eind is in die Kaapse Wynland se o.12-netbalspan opgeneem. Hulle gaan van 4 tot 6 Julie in Wellington aan die Wes-Kaapse Interdistriktetoernooi deelneem.

Gabriella in toernooispan

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article