Shani Olivier, ’n gr. 7-leerder aan Laerskool Hugo Rust, het gekwalifiseer om deel te neem aan die SA nasionale swemkampioenskap. Dié kampioenskap vind tydens die Maart-vakansie in Durban plaas.


Gaan in Durban swem

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article