Atlete wat deur Freddy Neff afgerig word, het die afgelope naweek by die Wes-Kaapse laerskole-kampioenskap by Daljosafat uitgestyg. Van links is Levincio Goosen van Groenberg Primêr (brons in die o.10-1200m)

Freddy Neff-atlete skitter

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article