Inwoners van die Paarl was Vrydag verstom toe hulle ’n reuse-straal water vanuit Paarlberg sien spuit het en moes vir ’n geruime tyd toekyk hoe duisende liters water verlore gaan. Volgens die Drakenstein-munisipaliteit is skade opgedoen toe ’n?padskraper ’n lugklep getref het. Dié betrokke waterpyp is die verbinding tussen Meulwater-watersuiwerings­werke en Suider-Paarl-reservoirs. Die skade is dieselfde dag herstel.Foto: Verskaf

Credit: SYSTEM

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article