Die Flinstones-krieketklub van die Paarl is sewe maande gelede gestig. Hulle het met trots aan die onlangse Freedom Cup-kriekettoernooi in Paarl deelgeneem. Hierdie nuut gevestigde klub het die toernooi gewen en terselfdertyd besluit om hul eie prysuitdeling te hou, wat Saterdag 6 Augustus by Amstelhof Primêr plaasgevind het.
Credit: SYSTEM
Flinstones wen kriekettoernooi
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.