Die plaaslike radiostasie Paarl FM het verlede week ’n heerlike pajamaparty-fliekaand as geldinsamelingsprojek by die MiniMax in die Paarl gehou. Die aand was so gewild dat al die kaartjies uitverkoop is. Die gaste is getrakteer op eetgoed en ’n proesel jenewer danksy Wilderers Distillery, en die hoofaantrekking was die lieflike fliek It ends with us. Die geld wat ingesamel is, is ten bate van Paarl PM se Santa Shoebox-projek, wat binnekort in die aanloop tot Kersfees begin.Foto:
Fliek in pajamas samel geld in
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.