Die Fireballs-netbalklub het Sondag (30 Oktober) ’n netbaltoernooi by Loerieswoonstelle in Amstelhof aangebied en die toernooi gewen. Die span is baie trots op hul sertifikate.

Credit: SYSTEM

Fireballs wen netbaltoernooi

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article