Hoër Meisieskool La Rochelle het onlangs sy finaliste vir vanjaar se Mej. La Rochelle bekend ­gemaak. Die kroning vind Woensdag 18 Maart in die Paarl-stadsaal plaas en die tema is “ ’n Beeldskone hart”. Agter is Elizabeth O’Dowd, Lyndi Koegelenberg, Michelle Nel, Mia Boshoff, Ilne Claassen, Kerischne-Lee Cornelissen, Elizabeth du Toit, Lisa van Wyk en Liza Theron. Voor is Clarissa Scholtz, Mela Botha en Marietjie Visser.


Finaliste bekend gemaak

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article