Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Features
-
Platejoggie van Klapmuts oorleef kankerdiagnose, stel EP bekend
Lance Booysen, ’n 36-jarige kunstenaar van Klapmuts, het fase 3 Hodgkin-lymfoom oorleef en sien nou uit na die vrystelling van sy debuut-EP op 31 Oktober.
-
LUISTER | ‘Dalk is dit generasies van trauma wat ons mal maak’ – aktivis
Hy is bly dat daardie kontroversiële potgooi-uitsending waarin uitlatings oor die bruin gemeenskap gemaak is opspraak gemaak het, want dit is hoogtyd dat bruinmense se worsteling met hul identiteit aan […]
-
‘Ja!’ vir nuwe hospitaal in die Paarl
Die beplande nuwe private hospitaal vir die Paarl is ‘n goeie toevoeging tot die bestaande mediese fasiliteite in die dorp – veral met die Paarl wat so vinnig uitbrei. Dit […]
-
NG kerk Wellington vier 185 jaar
Die Wellington-Moederkerk het op 26 Julie haar 185ste bestaansjaar gevier, met ‘n ryk geskiedenis van lidmate, geestelike herlewing en strukturele groei sedert die oprigting in 1840.
-
Budapest police to question city’s Mayor for organising Pride march
Budapest police have summoned Mayor Gergely Karacsony for questioning as a suspect in a criminal investigation after he helped organize the city’s 30th Pride parade in defiance of an official government ban
-
Theuns Jordaan se nalatenskap bereik Europa: Tribute-konsert gaan Amsterdam toe
Na die oorweldigende sukses van die Theuns Jordaan Tribute-konserte op Loftus Versfeld en die DHL Stadion, waar skares van meer as 15 000 mense die ikoniese Suid-Afrikaanse musikant geëer het, […]
-
American rap icon Snoop Dogg invests in Welsh football club
Snoop Dogg has become co-owner of Championship football club Swansea City.
-
Net mens: Karlien van Jaarsveld gesels oor liefde, verlies en geloof
Karlien van Jaarsveld het dit beslis nie altyd maklik gehad nie, maar geen terugslag het haar nog verhoed om keer op keer op te staan en sterker aan die ander […]
-
Wêreldbeker 1995: Die dag toe die land stilgestaan het
Dit was gister, Dinsdag 24 Junie, presies 30 jaar gelede dat Suid-Afrika vir die eerste keer die Wêreldbeker-rugbytoernooi op Ellispark in Johannesburg gewen het. Verskeie van vandag se Springbokke was […]










