Derek Swart, die jarelange skoolhoof van die Hoër Jongenskool Paarl, het verlede week die tuig neergelê. Hy tree af ná jare in die onderwys. Die skool se seuns het ’n erewag gehou terwyl Swart en sy vrou die skoolgrond verlaat het.
Erewag vir Swart ná jarelange diens
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.