Emily Coleman, ’n leerder aan die Laerskool Hugo Rust in Wellington, het aan die Suid-Afrikaanse Ruiterkunsfederasie (Sanesa) se interdistrik- kompetisie deelgeneem. Sy is in die Wes-Kaapse perdryspan opgeneem, wat aan die nasionale kompetisie in Durban gaan deelneem. Die skool is trots op haar.


You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article