EJ Williams, ’n leerder van Orleansvale Primêr, het op 24 Februarie aan die Boland- kampioenskap deelgeneem. Hy het twee silwer- medaljes in die 80 m en 100 m vir seuns (10 jaar) verower. EJ neem Saterdag (9 Maart) weer aan die Wes-Kaap-kampioenskap deel en sal in Dal Josafat-stadion in aksie wees.


EJ dalk W-Kaapse kampioen

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article