Jessi Baxter, ’n gr. 6-leerder aan die Laerskool Hugenote, is nasionaal vyfde in verspring. Sy het dié plek by die nasionale Laerskole- baan- en velditem-kampioenskap in Potchefstroom aangeteken.