By Laerskool Paulus Joubert se jaarlikse prysuitdeling is Shineen Julies as duxleerder aangewys. Die skoolhoof Gerald Fortuin (links) en voormalige skoolhoof Cecil de Jager oorhandig die trofee en sertifikaat aan Shineen. Foto:


Duxleerder trots op prestasie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article