Isabella Corbett (gr.6) en Tineke Louw (gr.7) van Laerskool Courtrai het onlangs aan die Table View-dubbelstennistoernooi deelgeneem. Die twee het die derde plek in die toernooi verower waaraan ses skole deelgeneem het.
Dubbels-tennissterre skitter
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.