Die moordsaak van Chanel du Toit is verlede week weer eens in die Paarl-streekhof uitgestel.

Chanel se man, Johan du Toit, is kort ná haar dood in Julie 2010 van die misdaad aangekla.

Chanel se bebloede en naakte liggaam is by hul huis op die Dieu Donné-wynlandgoed in Franschhoek deur haar skoonma gevind. Die beskuldigde word daarvan verdink dat hy sy vrou verwurg het en daarna op ’n jagtog in Laingsburg gegaan het. Johan word deur die verdedigingsadvokaat William Booth verteenwoordig.

Die saak wat nou al vir die afgelope 12 jaar in die hof draai, is tot 21 Junie uitgestel.. The murder case of Chanel du Toit was postponed again in the Paarl Regional Court last week. Chanel’s husband Johan du Toit was charged with the crime shortly after her death in July 2010.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article