Drie leerders van die Hoërskool Labori is na afloop van die onlangse Boland-rugbyproewe vir die eindronde van die proewe gekies. Van links is Christiaan Kershoff (o.18), Leo de Wet (o.18) en Luahn du Plessis (o.16).

Credit: SYSTEM

Drie van HS Labori in Boland-eindronde

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article